Spotlight on: Nag van die Slang-Uil
Updated: Oct 27, 2020
Nag van die Slang-Uil was made possible by Toyota US Woordfees, while filming of the production was organised by Vrystaat Kunstefees.

Genre: AKSIE KOMEDIE
Beskrywing: Die skeppers van Bal-Oog en Brommel en Nagwandelaars bied aan: Die Nag van die Slang-Uil – ’n aksiebelaaide misdaadriller met privaat speurder Gert “Staal” Geldenhuys, ’n geharde oud-polisieman en voormalige lid van die Valke. Sy meisie, Kassandra, word ontvoer. In ’n poging om haar te bevry, volg Staal raaiselagtige leidrade wat hom al hoe dieper in ’n komplot oor kernwapens lei. Staal moet teen geharde skurke en moorddadige robotte veg om Kassandra en die planeet te red.
Skrywer en mede-regisseur: Sjaka Septembir Mede-regisseur: Gideon Lombard Musiek: Gertjie Besselsen Met: Gertjie Besselsen, Gideon Lombard, Sjaka Septembir
Reviews/Write-ups:
Instagram: @staal_ii_slot_en_grendel

Photo Credit: Isabelle Grobler